Find Your Next Read at Springbok’s Favourite Bookshop

Hoendervleis: Grillerige stories en rympies
200,00 200,00 200.0 ZAR
Is jy gereed om HOENDERVLEIS te kry?

Slaap 'n nag lank in die spookkamer, trek 'n paar grillerige handskoene aan of waag dit om in die Middernagmeer te swem...

Hierdie versameling stories en rympies sal selfs die dapperste leser heerlik laat ril en gril!
Onthoukos
360,00 360,00 360.0 ZAR
Vir Tiaan Langenegger was dit sedert sy kinderjare 'n droom om sy eie kookboek te hê. Na aanleiding van Tiaan se kookprogramme "Tiaan onthou", "Tiaan kook" en "Tiaan proe" op kykNET en Showmax het hy baie navrae van kykers gekry oor waar hulle die resepte kan kry, en só is die idee vir sy eie kookboek gebore. Dit is geïnspireer deur sy ma en ouma se kos, en hy deel ook resepte wat hy deur die jare geleer maak het waar hy in verskillende bekende restaurante gewerk het.
Lekker & Goed
200,00 200,00 200.0 ZAR
Carmen Niehaus het reeds meer as twintig kookboeke uitgegee en "LEKKER & GOED: Heerlike kos propvol heilsaamheid" is haar jongste.

Dis 'n lekker-eet-boek met ou bekendes en nuwelinge wat gesonder gemaak is sodaat jy steeds heerlike kan eet sonder om skuldig te voel. "LEKKER & GOED" sluit ook 'n paar laekoolhidraat-, glutenvrye en vegetariese resepte in wat heelwat vars en onverwerkte produkte bevat.

Carmen strewe na 'n gesonde lewenswyse, en haar kookfilosofie en grootste uitdaging is om alledaagse kos gesonder te maak sonder om smaak og geur in te boet. Eerder as 'n dieetboek of gesondheidshandleiding gaan dit meer oor 'n Mediterreense eetstyl met insiggewende gesondheidsinligting, goedgekeur deur 'n dieetkundige en nuwe, breedvoerig toegeligte maniere van kook.

Bederf jou gaste met haar vernuwende en inspirerende resepte sonder om ure in die kombuis deur te bring.
50 Tydlose Breipatrone
260,00 260,00 260.0 ZAR
50 Tydlose Hekelpatrone
260,00 260,00 260.0 ZAR
Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede, hierdie hekelboek bied 'n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, "Hekel saam met Vrouekeur". Die 50 hekelpatrone beloof om elkeen se hekellus te bevredig en jou te inspireer om daardie projek aan te pak. Die patrone is eenvoudig genoeg dat enigiemand dit kan hekel. Daar is 'n groot verskeidenheid patroonsteke en nuttige wenke wat jou die vaardigheid gee om ook ander artikels te hekel.
African Wild Flowers colouring book
140,00 140,00 140.0 ZAR
Children will enjoy hours of fun colouring in this selection of Africa's most striking flowers. There are more than 40 images to colour in, each accompanied by an interesting caption - to help budding artists and young naturalists learn about the natural world as they work through the book.

In the middle of the book is a gallery of all the creatures and plants in full colour, providing a clear guide to which crayons or paints to use when colouring in the outlined images.
Onthou jy nog?
150,00 150,00 150.0 ZAR
Toe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie?
Nooit weer neute saam met hom soek nie? Die drie is diep hartseer.

Maar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind dat Blouvlerkie voortleef in die herinneringe en stories wat sy vriende oor en oor met mekaar deel.

'n Deernisvolle verhaal oor die dood en afskeid.
Geskik vir kinders en die hele gesin.
Huilwater
240,00 240,00 240.0 ZAR
oepse daisy
295,00 295,00 295.0 ZAR
samoe(r)sa reis
295,00 295,00 295.0 ZAR
norrevok
295,00 295,00 295.0 ZAR
Die klim van 'n berg is amper soos die lewenspad. Sonder om nou te erg filosofies te raak - jy staan onder in die vlak en voetheuwels met jou lewe voor jou. Dan pak jy hom aan. Dit gaan gepaard met stampe en stote en waarkry. Daar's ook heerlike oomblikke - as jy rus en terugkyk na die pad wat jy gervorder het. Maar ewig wink die kruin en met hernieude krag stu jy opwaarts...

C. Johan Bakkes skryf nie vir sensitiewe lesers nie, en strontstories ontwyk hom steeds.
Interpreting earth
480,00 480,00 480.0 ZAR
Towering above the city of Cape Town, Table Mountain has a tumultuous story to tell that extends back over 500 million years. The iconic landmark at the southwestern tip of Africa has been a welcome sight to locals and overseas visitors for more than 500 years. One of the most-climbed mountains in the world, Table Mountain has inspired many to record their thoughts and impressions.

While the rocky massif has remained virtually unchanged, people's perceptions of it have changed dramatically. The written records of those who encountered Table Mountain reveal how we learned to read the deep history of the region in parallel with the development of geology as a science. "Interpreting Earth" chronicles the evolution of how we think and feel about mountains.
Essential South Africa Guidemap
140,00 140,00 140.0 ZAR
Burchell's African Odyssey
450,00 450,00 450.0 ZAR
Field Guide to the Battlefields of South Africa
500,00 500,00 500.0 ZAR
Expert battlefields guide Nicki von der Heyde presents 71 battles covering three wars and a series of conflicts that shaped the course of South Africa's history - from the colonial clashes that characterised the 18th and 19th centuries to the 2nd Anglo-Boer War of 1899-1902.

Informative and lively accounts of the engagements are provided, with special attention given to the context, action, outcomes and principal combatants involved. Arranged in provincial and regional order, the "Field Guide to the Battlefields of South Africa" includes an array of special features that allow for an enthralling and multi-layered account of the battles:
• 580 historical and modern photographs and illustrations
• 80 illustrated timelines
• 60 fact and feature boxes
• 16 customised, annotated battle maps
• 10 regional locator maps
• Detailed directions to each site
• GPS co-ordinates for inaccessible locations

Comprehensive, compelling and vividly illustrated, the "Field Guide to the Battlefields of South Africa" is an indispensable tool for professional and amateur military historians as well as anyone interested in exploring South Africa's fascinating history.
Kids' Snakes
190,00 190,00 190.0 ZAR
Why is a snake's tongue forked?
Why do snakes shed?
Which snakes play dead?
Do snakes have ears?
How often do snakes eat?

Meet 36 of southern Africa's most common and interesting snakes in this lively guide. Discover the fascinating habits of snakes - where they live, hoe they hunt, what dangers they face, and how they protect themselves. A detailed introduction to many aspects of snake behaviour open up the amazing world of these widely misunderstood reptiles.
Die Tyd van Verwoerd
480,00 480,00 480.0 ZAR
"Die tyd van Verwoerd (1901-1960)" is nie geskryf om apartheid en dr. Hendrik Verwoerd se doen en late te regverdig of the veroordeel nie, maar 'n eerlike poging om dit te beskryf soos dit was en dit in konteks te plaas.

L.J. Bothma - onafhanklike skrywer en navorser - wat bekendheid verwerf het met boeke soos "Die Buffel Struikel", "Rebelspoor" en "Vang 'n Boer", werk deeglik en draai nie doekies om nie. Hy gaan haal die storie by Jan van Riebeeck en trek die lyne deur tot by die opspraakwekkende 1948-verkiesing toe die ikoniese Jan Smuts in Standerton verslaan is. Bothma plaas die leser terug in tyd. Dan werk hy stap vir stap, jaar vir jaar en later selfs dag vir dag vorentoe, soos die Nasionale Party en sy leiers met Verwoerd al prominenter, meedoënloos voortsoom na die doelwit - 'n blanke republiek.

'n Historiese proses word beskryf wat soos 'n skaakspel verloop. Twee uiteenlopende ideale wat nie saam onder een dak kan bestaan nie skuur vinniger teen mekaar. Die wind van verandering waai al sterker totdat die kortsluiting op 21 Maart 1960 kom, by Sharpville.

Verwoerd staan soos 'n blok graniet; en word dan self die teiken...
Gobabis
200,00 200,00 200.0 ZAR
Ilse Nadine Mouton (née Morries) is 'n gebore Kapenaar, matrikuleer in 1970 aan die Hoërskool Groote Schuur en kwalifiseer daarna as radiografis by Tygerberg Hospitaal. Sy is getroud met André, 'n radioloog, en woon sedert 1990 in die Paarl. Hulle het drie kinders - Michelle, 'n dokter, Nicolaas en Adriaan, beide finansiële wiskundiges.

As jonggetroude verruil hulle die Bolandse berge vir die verrykende ervaring van 'n plattelandse leefwyse en verhuis na hul nuwe heimat in die eertydse Suidwes-Afrika - 'n land en sy mense wat 'n onuitwisbare nalatenskap in hul wese neerlê. Teen die agtergrond van politieke veranderinge word die wel en weë van Gobabis gedurende die 1980's met piëteit herleef.

"Aan die einde van die reënseisoen laat Louis sy werkers na n'abbas soek in die veld. Dit verg 'n kennersoog om die wilde truffels in die fyn krake van die sand raak te sien. Met sononder skink hy 'n schnapps en sit een van sy langspeelplate met Duitse musiek op die draaitafel."