Loopgraaf
180,00 180,00 180.0 ZAR
Vlier
180,00 180,00 180.0 ZAR
Swart Koffie
220,00 220,00 220.0 ZAR
Bottelnek breek bek
220,00 220,00 220.0 ZAR
Dora en Whashiela patsy graag op lit aande in die holte van Hoerikwaggo se skaduwee. Die girls is nie op hul bek geval nie. Maar albei weet ook die veilige hawe van sisterhood kan hulle nie beskerm teen die geweld wat snags in straight bars en op donker sypaadjies sluimer nie.

Een oggend op Belville-stasie gebeur iets wat hul lewe onherroeplik verander. Verlies dryf Dora na die verkeerde kant van die stad, maar die witpyp bring slegs tydelik verligting. Eindelik word sy deur ma Helen by die huis in Woodstock uitgesmyt, en het sy geen keuse nie as om terug te keer na haar ma- en pa-goed in die Noord-Kaap.

Terug na daardie woestynland waar sy weer Daantjie is, en al die ander spoke van die verlede moet trotseer. Wat is huis? wonder sy. En waar lê die skeidslyn tussen bloed en water?

Dianne Du Toit Albertze se debuutroman is 'n aangrypende ondersoek na identiteit, na huis en behoort. Opreg, vlymskerp én hartverskeurend.
Beibele (1970/1987 Setswana)
199,00 199,00 199.0 ZAR
Bíblia Sagrada (Portuguese)
219,00 219,00 219.0 ZAR
Holy Bible (ESV)
175,00 175,00 175.0 ZAR
Holy Bible (KJV)
230,00 230,00 230.0 ZAR
Holy Bible (NIV)
199,00 199,00 199.0 ZAR
Holy Bible (NIV)
199,00 199,00 199.0 ZAR
Bibele (1909/1961 Sesotho)
249,00 249,00 249.0 ZAR
Oudio-Bybel (Afrikaans, 1983)
209,00 209,00 209.0 ZAR
Diary of a Wimpy Kid: No Brainer (audiobook)
185,00 185,00 185.0 ZAR
Up until now, middle school hasn't exactly been a joyride for Greg Heffley. So when the town threatens to close the crumbling building, he's not too broken up about it.

But when Greg realizes this means he's going to be sent to a different school to his best friend, Rowley Jefferson, he changes his tune. Can Greg and his classmates save their school before it's shuttered for good? Or is this the start of a whole new chapter for Greg?
Klassieke Kinderbybel
200,00 200,00 200.0 ZAR
Ragab
160,00 160,00 160.0 ZAR
God het 'n belofte vir jou.

Van kleins af hoor Ragab God se stem, maar haar Mamma en Pappa wil niks weet nie. Hulle wil hê sy moet die gode wat hulle in Jerigo aanbid, dien, en as gesellin in die herberg werk.

Tog bly Ragab vas glo in wat God haar belowe het: Dat sy eendag deel sal wees van sy volk, Israel. Toe die gerugte van oorlog en 'n aanval op Jerigo haar bereik, word sy bly: Dalk is dit nou die tyd!

Maar eers wag daar 'n swaar toets van geloof op haar...
Jy is Spesiaal/ Jy is Myne/ Die heel Beste
170,00 170,00 170.0 ZAR
Pinkenolsie is 'n oulike klein houtmensie wat in Wemmeldorp bly. Partykeer is hy hartseer omdat hy nie soos die ander Wemmels lyk nie, of nie kan doen wat hulle kan doen nie. Soms is hulle lelik met hom omdat hy nie van die regte soort hout gemaak is nie.

Ons almal weet hoe dit voel, want daar woon 'n Pinkenolsie in die meest van ons. Ons herken die behoefte aan ander se goedkeuring, die smagting om soos die res van die massa te wees, die behoefte om te wys van watter stoffasie ons gemaak is. En net soos Pinkenolsie bereken ons nie die koste voordat dit te veel word om te betaal nie.

Ons is egter ool op 'n ander vlak net soos Pinkenolsie. Net soos hy het ons 'n Skepper vir wie ons spesiaal is, en wat vir ons lief is net soos ons is.

Max Lucado dra op 'n unieke wyse hierdie waarheid aan ons oor in hierdie bundel. Sy stories blaas nuwe lewe in eeue oue waarhede. En die pragtige verhale en aangrypende illustrasies gryp nie net kinders se verbeelding aan nie, maar spreek ook op 'n dieper vlak tot volwassenes.

In hierdie bundel is drie van die mooiste stories oor Pinkenolsie:
•Kom ontmoet hierdie oulike Wemmel in "Jy is spesiaal", en ontdek self hoe kosbaar jy vir God is.
•Leer saam met Pinkenolsie in "Jy is myne" dat die nie belangrik is wat jy het nie, maar wel aan Wie jy behoort.
•Kuier in "Die heel beste" in Wemmeldorp, en sien hoe Pinkenolsie die Wemmels wys hoe spesiaal hy regtig is, net soos die Skepper hom gemaak het.
Dinosaurs of Africa
170,00 170,00 170.0 ZAR
Did you know that the world's earliest dinosaur was discovered in Africa? Or that Africa was home to the only water-dwelling dinosaur ever known?

Many incredible dinosaurs have been uncovered in different parts of the world, including Africa. "Dinosaurs of Africa" unearths intricate details about the discoveries here, revealing startling facts about these majestic creatures that roamed our planet for about 170 million years.

Acclaimed dinosaur expert Anusuya Chinsamy-Turan uses her scientific skills to showcase a selection of Africa's most exceptional prehistoric creatures. The magnificent illustrations by renowned paleoartist Luis V. Rey bring Africa's dinosaurs and their kin vividly to life, making them stride across the landscape and into your imagination.

This new edition of the much-loved "Famous Dinosaurs of Africa" - enhanced with the latest scientific information, newly discovered species, updated terminology and vibrant, fresh illustrations - revitalizes our idea of what these magnificent animals may have been like.
Kinders se Voëls van Suider-Afrika
170,00 170,00 170.0 ZAR
Ontmoet die fantastiese verskeidenheid voëls wat in Suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweelmooi suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag - hoe hulle k
Kids' Birds of Southern Africa
170,00 170,00 170.0 ZAR
Meet the wonderful variety of birds found in southern Africa: long-legged, speedy falcons, jewel-like sunbirds, plucky hornbills and many more. Learn to identify different birds, and discover their intriguing behaviours - how they find food, choose a mate, build a nest, raise their young and avoid predators.
My eie Doop-Bybeltjie
160,00 160,00 160.0 ZAR
Hierdie kosbare boek bied klassieke Bybelstories en gebede met besonderhede en mylpale van 'n kind se eerste jaar. Dit sal gekoester word as spesiale aandenking en ook as die kleinding se eerste Bybel.